Dit was Vrydag die Swellendam-skou. André was daar en het oudergewoonte almal laat skaterlag.

"Dit was warm maar baie aangenaam. As die platteland roep dan's ek daar!" - André le Roux

Hier's 'n paar foto's.