"Ek dink nie pa's besef hoe belangrik die rol is wat hulle in hul dogters se lewe moet vervul nie." - Angelique Gerber, Julie-voorbladgesig van SARIE. Sy vertel openlik oor haar tienerstryd teen anoreksie en die rol wat haar pa hierin gespeel het. Kry jou uitgawe vanaf 21 Junie.