"As jy sukkel om swanger te raak word dit 'n allesoorheersende obsessie. Soos suurlemoen-meringuetert as jy 'n dieet volg, net tien keer erger! In vitro-bevrugting bepaal wat jy kan drink, eet, of jy 'n naweek kan weggaan, of ek my kat, Syd Vicious, mag soen, die huispaaiement kan betaal, wanneer en hoe laat jy seks mag hê." - Annarosa Berman, skrywer van Sex at 6pm, wat in vitro-behandeling ondergaan het, maar nooit kon swanger raak nie. Haar verhaal is dalk joune - klik om te lees.

Koop haar boek by Kalahari