"Binne-in my (en binne-in ons almal) woon tientalle multiplicities. Van 'n ongeletterde, tot by Einstein, 'n skisofreen en die engel Gabriël; die dorpsliefling, die bose ondergrawer. En ook die klein kindjie." - Annelie Botes oor hoe sy dit reggekry het om die kindertaal so oortuigend in haar nuwe roman, Thula-thula, te skryf.

Lees Phyllis Green se onderhoud met Annelie Botes oor Thula-thula