Sarie moet bietjie rondkyk vir ander presenters oor - Janie het wel 'n 'storie' soos baie ander - maar wat plaas haar bokant of beter ander professionele persone? Sy kom OUD en baie morbied oor. Die idee om 'n Gesels Program te doen is baie goed - as een van duisende lesers, is ons LUS vir nuwe gesigte. Sarie mag verbaas wees oor die reaksie van mense oor hierdie voorste. Nogmaals baie dankie vir 'n goeie Afrikaanse idee en sukses met verdere opnames.