"Joost, ek is jammer. Ek het berou. Ek vra opreg om verskoning. Ek wou nooit hierdie lelike goed met jou laat gebeur nie." - Anthony de Beer  (Bron: Die Burger)