Laat jou arms die praatwerk doen en dra stapels armbande (tussen R79 en R199) saam vir 'n oorweldigende effek. Accessorize, 021 447 7718