"Sukses is goed. Dis jou persoonlike mylpaal wat jy bereik. Dit laat jou goed voel oor jouself en voed jou vir die onsuksesvolle dae, wat jy weet gaan kom. Roem beteken niks. Eerlikwaar, ek haat dit dat my gesig bekend is. Die volgende keer as jy voel jy moet 'n bekende se blad skud, besef dat jou behoefte om hom te prys groter is as sy belofte om te hoor wat jy te sê het." - Arnold Vosloo, akteur

Lees die volledige onderhoud met Arnold in die Januarie-uitgawe van SARIE, vanaf 7 Desember te kry.