“Ek weet nie of wat ons doen reg of verkeerd is nie. Elkeen hanteer rou maar op sy eie manier. Ons praat baie oor hoe ons kinders was. Hulle is orals. Jy dink die hele tyd: Boeta of Kirsten sou nou dit gedoen het. Ek weet nie hoe verwerk ’n mens jou kinders se dood nie. Ek sukkel. Jy kán dit nie verwerk nie, net hanteer." - Patrys van der Merwe oor haar 2 kinders wat in 'n fratsongeluk gesterf het.

Lees die volle artikel hier.