Snoesig en warm, delikaat, blink of van kant, lank of kort, helder, swart, pastel of aards. Want dra gáán jy sokkies dra, van nou tot winter 2011 – saam met jou wighakke of gemaklike hakskoene. Hoekom? Omdat die modewêreld so sê, natuurlik!

Dra dit só
Sokkies pas die beste by lang bene. Hou dit kuitlengte en dun vir kort bene, of kort om net oor jou skoene se rand te loer. Moenie om jou enkels laat bondel nie – bene lyk dan nog korter.

* Lees nog oor dié modetrend hier

Nadia van der Schyff by AFI-modeweekNadia van der Schyff by AFI-modeweekKirsten Joy by AFI-modeweek