"Dit is amper die einde van die jaar en dit beteken net een ding vir 'n klomp matriek meisies!!! Vergeet van opsommings doen of ou vraestelle uitwerk! Enige matriek meisie se droom...om die mooiste rok van almal te hê. Tensy jy 'n Hollywood Celeb is, gaan jy waarskynlik net twee geleenthede hê om 'n stunning (verskoning vir 'n duur-) aandrok te koop of te laat maak. 

"Indien jy nog nie 'n rok het nie, kyk gerus na hierdie jaar se gunsteling kleure - Nudes en pastelle! Helder kleure soos rooi en pers kan ook baie goeie keuses wees. Probeer om liewer te min as te veel cleavage te wys. Jy is immers by 'n skool funksie."

Kyk die foto's en lees verder by Aspoestertjie se blog