Vla word in ‘n bain-marie (waterbad) gebak om te keer dat die vla ‘n vel bo-op vorm voor dit aan die binnekant gaar is. Plaas die bakkies voor jy dit in die oond sit in ‘n groot oondbak. Vul die bak met kookwater tot halfpad teen die kant van die bakkies op.