"Verandering gaan nie plaasvind as ons vir iemand anders of 'n ander tyd wag nie. Óns is die mense vir wie ons gewag het. Óns is die verandering wat ons soek." - Barack Obama, president van die VSA.