Moenie hierdie jaar die Palms basaar misloop nie. Ons is in Hendrik Verwoerdrylaan te Panorama.... Trans50 Panorama Palms Aftree-Oord. Daar sal 'n Wyntent wees, heerlike pannekoek, jaffels, hamburgers, poedings, kerrie en rys, konfyt, 'n Wit olifant tafel, Kinder en geskenke tafel en vele meer! Kom kuier by ons op 28 Oktober 2011 en sien hoe Leef ons die lewe die Palms manier!