Of jy nou 'n groot aanhanger van Valentine's dag is of nie, mooi onderklere bly maar mooi. Bederf jouself in hierdie maand van liefde met die gevoel van kant, sy en satyn aan jou lyf.

Bra's: R230 (vir 'n  pak van twee) Peep at TRUWORTHS
Deutrekker: R120 (vir 'n  pak van drie) Peep at TRUWORTHS

Foto verskaf deur TRUWORTHS