Met Vadersdag wat op 21 Junie om die draai is, is die perfekte bederf-geskenk vir die man in jou lewe gegraveerde mansjetknope wat hy saam met sy gunsteling-hemp kan dra. Hoekom nog verder soek? Laat graveer jou of jul kinders se name of 'n spesiale boodskap op hierdie mansjetknope van silwer. Dit kos R1 500 (gravering ingesluit) by Vive Jewellery. Vir meer inligting, kontak 011 440 8399 of besoek www.vivejewellery.com.