Toe Salah Abdesalam, leier van ’n Isis-sel, Vrydag in Brussel in hegtenis geneem is weens die Parys-bomaanvalle verlede jaar, is die dood van minstens 34 mense in die Belgiese hoofstad verseël, skryf Netwerk24.

Lees verder op Netwerk24