Jy is goed op koers met health24 se eetplan, wat in die Oktober-uitgawe van SARIE begin het. As jy geoefen het, is jy nou waarskynlik 3 – 4 kg ligter (of 2 kg as jy nie oefen nie).

Kyk ook uit vir die November-uitgawe van SARIE vir meer oor BeweegSA, gesonde braai-resepte, wenke en rigtingwysers op op dreef te bly!.

Klik hier om na die oefen en dieetplanne toe te gaan