As jy koud kry,moet jou liggaam sy eie hitte skep – bv.deur te bewe. Dit help weer om kJ te verbrand. ’n Stof genaamd “bruin” vet is betrokke en werk soos ’n interne oond wat baie kJ
verbrand. Dit moet egter eers geaktiveer word.

Bron: www.time.com