Dis oral op die loopplanke te sien en binnekort ook in ons winkels: van tutu-rompe, netdetail op netjies vasgemaakte bollas, haarbande en plat balletstyl-satynskoene, alles in skakerings van sagte pienke en neutrale tinte.

Kombineer dit met ’n titsel vere of kant. Grimering neig na smeul-donker oë, met min kleur op jou lippe. Maar vir daardie sien-my-raak-voorkoms, kies ’n lipkleur in diep bessie by jou sterk ooggrimering.

HIER'S 'N PAAR IDEES VIR JOU BALLERINA-VOORKOMS:

Sjiek haarband van Accessorize, R229
021 447 7718

Balletstyl-skoen van Luella, R399

021 973 5987

Balletstyl-skoen van Luella

Dior Hypnotic Red lipstiffie, R295

Dior Hypnotic Red

Dior Silver Screen-oogskadu, R385


Dior Silver Screen-oogskadu