Vasbeslote om die ryk tradisie van opera te bewaar het Suid Afrikaanse Diva Mimi Coertse en bekende opera direkteur, Neels Hansen, die groep, Black Tie Ensemble in Maart 1999 gestig. Hierdie vertoning is ter ere van Diva Mimi Coertseen haar 80ste verjaardagvieringe.