Drie armbande elk in soliede kleur skep die indruk van strepe om jou arm.  Dit is die perfekte manier om 'n tendens in jou klerekas bekend te stel.

Blou, naaswit en swart plastiek-armbande (R59), Fashion Express, 021 938 1911