Jy kan dié seisoen byna enigiets dra wat groot is: groot stene, trosse blomme, geometriese vorms en ook ketting-halssnoere

 Bonkige ketting-halssnoer (R90), Foschini

Bonkige ketting-halssnoer
(R90)
Foschini
Kontak: 0860 104 764

Duchess-halssnoer
(R299)
SARIE se aanlyn-winkel op sarie.com

 Duchess-halssnoer (R299), Foschini,