Wees katjie van die baan in 'n steenkoolkleurige rok saam met jou treffende halssnoer.

Halssnoer van leer
R930
Missibaba @ Maya Prass

Dra saam met jou halssnoer:

Oorgeblaasde goue ring Swart Hakskoene Steenkoolgrys rok Roomkleurige palmhandsak

Oorgeblaasde goue ring met swart stene

R160

Tessa Design

 

Bonkige Swart hakskoene van kunsleer

R599

Zoom


 

Steenkoolgrys slooprok van glanssatyn

R495

Amanda Laird Cherry
@ The Space

Groottes 30 - 40


 

Roomkleurige palmhandsak van kunsleer met afhaalketting

R299

Luella