90% van kankergevalle is die gevolg van omgewings- en leefstylverwante faktore (en dus dikwels voorkombaar).

Tabakrook 29 - 31%

Dieet 15%

Infeksies (bv. virusse & bakterieë) 10 - 20%

Besoedeling 10 - 20%

Son 5 - 7%

Beroep 2 - 4%

Onaktiwiteit 1 - 2%

*Bron: KANSA. Lees meer op www.cansa.org.za.