“Maak nie saak hoe belangrik jy is nie, bou brûe as jy wil hê ander moet jou ondersteun en op jou reageer. Dit verg tyd. Bou die brûe om lank te kan hou en onderhou dit, selfs al verlaat die ander persoon jul maatskappy. Jy weet nooit wanneer julle mekaar weer eendag mag nodig kry nie.”

– Alan Hosking in HR Future

(www.hrfuture.net)