Ook nie net 'n stukkie kant of 'n bandjie wat wys nie, maar korsette en bustiers (stywe skouerlose toppies) wat die kollig steel. Maar wie kla? Albei gee 'n Hollywood-middellyf en maak mooi met skouers en halslyn. Reël nr. 1:

Kies 'n neutrale kleur met minimale verfraaiing. Marie Antoinette-oordaad werk nie! Of dra saam met 'n baadjie en jeans vir 2011-elegansie.

Hou jy van mooi onderklere?

Dis byna op dieselfde vlak as mooi skoene . . . ?my hele maand se pay is joune! – Christelle Neveling op SARIE se Facebook-blad.

 
Graduate Show Heni Graduate Show Graduate Show
Beige snyersbaadjie
van katoen
R2 500
Sally Moinet
021 434 9510.
Groottes: 32 – 40
Eenstuk-korset
R1 600, KlûK CGDT
083 377 7780.
Groottes: 30 – 40
Reguitpyp-
jeans
R599,
Hurley 021 425 4173.
Groottes: 30 – 38
Vergulde
halssnoer met
glasstene R299,
Accessorize 021 447 7718.