Jy kan selfs jou skoene bestel en dit word by jou deur afgelewer - perfek vir die vrou wat nie deel wil wees van die geroesemoes en dolle gejaag in winkelsentrums veral hierdie tyd van die jaar nie. Vir meer inligting, kontak 011 615 0287 of besoek www.carmensteffens.com.