Sy het ‘n lang reis aan gegaan om die perfekte skoen te maak. Met passie en harde werk het sy haar eerste reeks vrygestel. Die skoenereeks is verleidelik  en is beskikbaar in ‘n verskeidenheid van kleure en materiale. Hoe kwaliteid skoene is eie aan die Caemi Reeks.

Vir meer inligting oor die reeks skakel 082 540 1929