Die Kaapse skool skoonheid, Katryn Kruger, en Victoria Secret Angel, Candice Swanepoel is beeldskoon in pastel Oscar de la Renta vir die nuutste reklame.

Candice is in die afgelope paar jaar in die top tien van die hoogs betaalde modelle ter wêreld, en Katryn is besig om die naam op elke ontwerper en "wie's wie" se lippe te raak.  Katryn Met hul unieke