Akteur Robin Williams is 'n hondeliefhebber, en hy deel graag foto's van sy hond Leonard, 'n Mopshond (pug), op Instagram. Hy het vir Leonard by die Curly Tail Pug Rescue in New York aangeneem. Leonard spandeer graag tyd op stel, en eet selfs saam met hom aan tafel!

leonard5

leonard4

In 'n onlangse episode van The Ellen Show het Ellen DeGeneres vir Robin honde-speelgoed gegee om huis toe te neem. Leonard se vriende, Willy B en Lou Ella, het die speelding opgespeel.

Leonard1

leonard3

leonard2

leonard hollywood

Volg vir Robin Williams (en Leonard!) op Twitter