Charlize Theron het dit eerste gedra by die Londense première van Snow White and the Huntsman – die fliek waarin sy teenoor Kristen Stewart speel. Theron se Dior-skepping van tulle het 'n amper gotiese gevoel gehad.

En by die Twilight Breaking Dawn? Part 2-première in Los Angeles was? dit Kristen se beurt – dié keer in 'n Zuhair Murad-skepping.

Kristen Stewart

WIE DINK JY HET DIT DIE BESTE GEDRA?