Ons eerste baba, Davion, maak die 20ste Maart 2012 sy opwagting! Ons het die hele Desember vakansie gewerk om sy kamer net perfek te maak - Mamma het die drie skilderye met die honde op geverf, en Pappa die res... Ons is baie trots op die eindresultaat!

Sien ander hoekies/vertrekke