Hierdie ring is perfek vir die moderne vrou wat hou van die eenvoud van geometriese ontwerp. Versace-juweliersware is eksklusief beskikbaar by Tanur Collection. Vir meer inligting, skakel 011 783 7191 of 021 418 5524 of besoek www.tanur.co.za