Dié feesseisoen het Clinique in 'n opwindende kompetisie, eksklusief saam met Edgars en Red Square, besluit om terug te gee. As jy R850 of meer by jou naaste Clinique-toonbanke in Edgars en Red Square spandeer, staan jy 'n kans om hierdie groot prys ter waarde van R50 000 te wen!

PRYS:

7 nagte in Mauritius vir twee persone (alles ingesluit)

+ R10 000 koopbewyse van Edgars

+ Clinique-produkte ter waarde van R5 000

Inskrywingsvorms is by Clinique-toonbanke in uitsoek-Edgars-en Red Square-takke te kry.

Die kompetisie begin 20 November en die sluitingsdatum is 25 Desember 2009.

Besoek ook www.clinique.co.za

Voorwaardes geld.

VUL JOU KERSKOUS MET DIÉ SPESIALE CLINIQUE-AANBIEDINGE*

 

1. GREAT SKIN HOME & AWAY (beskikbaar vir velsoorte I/II of III/IV)

Merry Clinique

PRYS: R700 (WAARDE = R1 000)

Dit sluit in:

Liquid Facial Soap 200 ml
Clarifying Lotion 487 ml
Dramatically Different Moisturizing Lotion/Gel 125 ml
Liquid Facial Soap 30 ml
Clarifying Lotion 60 ml
Dramatically Different Moisturizing Lotion/Gel 30 ml

2. DAILY DEFENDERS

Merry Clinique

PRYS: R560 (WAARDE = R965)

Dit sluit in:

Youth Surge 50 ml
Even Better Skin Tone Corrector 15 ml
All About Eyes Rich

3. AROMATICS ELIXIR LUXURIES

Merry Clinique

PRYS: R625 (WAARDE = R835)

Dit sluit in:

Aromatics Elixir Perfume Spray 25 ml
Aromatics Elixir Body Wash 75 ml
Aromatics Elixir Body Crème 75 ml

4. PERFECTLY HAPPY

Merry Clinique

PRYS: R440 (WAARDE = R706)

Dit sluit in:

Clinique Happy Perfume Spray 50 ml
Clinique Happy Body Cream 75 ml
Clinique Happy Perfume Rollerball
Long Last Glosswear SPF 15 in Bonfire

* Aanbiedinge hierbo genoem is beskikbaar by Edgars, Foschini, Stuttafords en Truworths-takke landwyd. Geskenkopsies en beskikbaarheid mag van winkel tot winkel wissel. Aanbod geld terwyl voorraad hou.