Toerisme vriendelik & piekniek CODA is die vermenging van eens klassike instrumente met die ritme van Afrika en die rustigheid van Jazz sorg vir ‘n nuwe, opwindende styl van Suid-Afrikaanse musiek. CODA is een van SA se top groepe. Hulle kombinasie van klassieke strykers, jazz saxofoon en asemrowende ritmes en weelderige stemme het in die harte van menige toehoorder ingekruip. Hierdie vertoning is ‘n glansryke uitbeelding van super goeie talent. Hulle is “hot”.