"'n Mens raak so besig met die lewe dat jy van foto's saam vergeet." - Jan-Hendrik van der Merwe, swaer van Corné Krige wat albei sy kinders in 'n fratsongeluk verloor het.