Die hand gemaakte leersakke is van hoë kwaliteiet leer gemaak, en daar is 'n wye verskeidenheid style en pragtige kleure vir beide mans en vroue om van te kies.  Van vintage tot vroulik - Cowboysbag wou weg beweeg van die moderne wêreld waar omtrent alles met masjienarie gemaak word, en wil hê elkeen wat die sak aanskaf moet weer die uniekheid besef van 'n handgemaakte, egte leer sak.

Cowboysbag is nog 'n baie nuwe reeks, maar volg in die voetspore van hul eerste reeks, Cowboysbelt wat ontstaan het in Amsterdam in 1980. Dié gesogde leerbelde was so populêr en het 'n moet-hê item geraak in vele mense se kaste.  In 2005 het Cowboysbag ontstaan, en is sedertien oral te siene reg-oor die VSA en Europa, en nou ook in beskikbaar in Suid-Afrika.

Vir meer inligting