Ou grasdak huisies met groen deure en vensterrame word omskep in 'n prag wereld van eksklusiewe dekor items. Die produkte word ten toon gestel in 'n nostalgiese mensel van aluminium waskomme, emaljeware en antieke meubels. Konsep winkels vertel ook hulle storie in Marque tente en skep 'n vars gevoel. Die kos mark sorg vir fees eetgoed gekomplimenteer met Diemersdal Wyne. Kindervermaak is propvol! Tye: Maandag tot Vrydag 10:00 - 19:00, Saterdag 10:00 - 17:00 en Sondag 10:00 - 14:00. Ingangsfooi R15