"Om sonder selfvertroue te voel na 'n egskeiding is normaal. Jy voel jy het misluk, en daar is altyd mense wat jou verkwalik of beskinder. Ek glo daaraan om nie terug te kyk nie, want ek het myself nou bevry van negatiwiteit. Daar is soveel meer in my as wat ek ooit besef het." - Amanda Cliengen (51)

Lees in jou Oktober-SARIE meer oor 3 vroue wie die seer van 'n egskeiding oorkom het en nou blom