"Ek kan dit nie vat as mense regtig waar nie meer in die fleur van hulle lewe is nie, en steeds probeer om jonk en sexy te lyk. Jy kan niemand flous nie. Daar is 'n oomblik wat jy moet besef én aanvaar dat daar ander mense is wat jonger en mooier is as jy. Jy kan steeds pragtig, elegant en stylvol wees, maar sexy het 'n verval-datum." - Karl Lagerfeld, Kreatiewe direkteir van Chanel