Wat is daardie spesiale kerswens wat geld nie kan koop? Vertel ons hieronder en 5 gelukkige sarie.com-gebruikers kan elk 'n geskenkpak met vroue- en mansgeure van DKNY, Tommy Hilfiger en Aramis wen - die waarde van elke prys is R1 500.

Droom jy van 'n bederf-ontwerpgeur in jou Kerskous? Hier is 'n reeks opwindende spesiale aanbiedinge*.

DKNY

Onder R300!

 

Ornamental Be/Fresh Blossom
15 ml vir R200

* beskikbaar vanaf middel-Desember

Be Delicious Mini Coffret-stel:
'n versameling van 4 x 7 ml handsakgrootte parfuums

Spesiale prys: R270 (waarde is R370)

DKNY

Onder R600!

 

 

 Hierdie Be Delicious, Red Delicious, Delicious Night
of Fresh Blossom
-stelle bevat ‘n 50ml EDP
plus gratis 100 ml lyfroom

(*Fresh Blossom, 100 ml stortjel)

Spesiale prys: R575 (waarde is R900)

 

DKNY Pure New York:
50 ml EDP plus 'n komplimentêre 150 ml lyfroom

Spesiale prys: R595 (waarde is R820)

TOMMY HILFIGER

Onder R600!

 

Tommy Girl Favourite Things:
50 ml cologne-sproei plus 'n gratis 200 ml lyfroom en grimeersak

Spesiale prys: R450 (waarde is R770)


Tommy America's Best:
50 ml cologne-sproei plus 'n gratis 200 ml stortjel

Spesiale prys: R430 (waarde is R630)

Tommy American Star:
100 ml cologne-sproei plus 'n gratis 200 ml APS en skeersak

Spesiale prys: R595 (waarde is R895)

ARAMIS

 

        

Aramis Classic True Gentleman-stel:
60 ml EDT plus 'n gratis 250 ml APS

Spesiale prys: R410 (waarde is R575)

Aramis Classic Man of Style Ultimate Collection:
110 ml EDT, 75 g deodorant
plus 'n gratis 120 ml naskeermiddel en 'n badsak

Spesiale prys: R830 (waarde is R1 335)

 

  

 

Aramis Classic Executive Collection:
110 ml EDT plus 'n gratis 50 ml naskeerroom, 100 ml APS
en 150 ml Invigorating Body Shampoo

Spesiale prys: R625 (waarde is R1 108)

 

    

 

Aramis Gentlemens Collection -
Try Life, Havana of New West:

100 ml EDT plus 'n gratis reissak

Spesiale prys: R655 (waarde is R805)

* Voorraad is beperk en die aanbiedinge is slegs geldig terwyl daar voorraad is.

ONTHOU OOK:
Neem die oorspronklike brosjure met hierdie spesiale aanbiedinge saam winkel toe deur die volgende te doen:

Klik op die pdf-dokument wat onder die foto bo regs gelaai is. Maak dit oop en druk, of stoor dit iewers op jou rekenaar.

DEEL JOU WENS IN DIE KOMMENTAARBOKS HIERONDER EN WEN!