Ek wou dit eers nie lees nie, maar ek kon dit nie neersit nie. Dit het by my gespook. Later het ek
die titelrol in die verhoogweergawe gespeel. My groot les: Om nie oë toe te maak asof die afskuwelike nie gebeur nie. Om nie bevooroordeeld te wees nie. Niemand weet wat werklik in ’n ander se huis gebeur nie. Ons het ’n verantwoordelikheid om eerlik te deel. Dis hoe ons leer. Dis helend.”