By dié geleentheid kan jy ook teen 'n spesiale afslagprys op Die Burger en SARIE inteken. Kaartjies kos R300 per persoon en sluit die Junie-uitgawe van SARIE én 'n bederfsak vol pasellas in.

Bespreek jou kaartjie by Rentia du Toit. Bel haar by 021 406 3378.

Waar & wanneer?

Kaapstad UITVERKOOP
DATUM: Saterdag 2 Mei 2009 PLEK: Market Hall, Grand West Casino TYD: 09:00 vir 09:30 tot 12:30   Mosselbaai DATUM: Saterdag 9 Mei 2009 PLEK: Diaz-hotel TYD: 09:00 vir 09:30 tot 12:30   Port Elizabeth UITVERKOOP DATUM: Saterdag 16 Mei 2009 PLEK: Die Boardwalk Konferensiesentrum TYD: 09:00 vir 09:30 tot 12:30