"Soms skep 'n mens 'n dinamiese indruk deur iets te sê, en soms skep jy net so 'n dinamiese indruk deur te swyg.'' - Dalai Lama, geestelike leier van Tibet   *Klik hier vir die SA Friends of Tibet-webtuiste
**Sluit aan by die Facebook-groep
***Daar's ook 'n landwye petisie aangaande die omstrede besluit van die regering om nie die Dalai Lama in SA toe te laat vir 'n vredeskonferensie nie.