Al ooit gewens jy kon soos die mense in die BBC-reeks Downton Abbey leef? Hier's jou kans. ’n Hele dorpie in Engeland is nóú te koop vir £20 miljoen (sowat R423 miljoen). En met die enorme huis en landgoed kan die gelukkige koper ook die dorpie West Heslerton kry. Dit sluit ’n kerk, ’n kroeg, ’n laerskool, ’n krieketklub, 43 huise en plase in. Gepraat van ’n winskopie!

Die luukse eiendomsmaatskappy Cundalls het dié landgoed, wat die dorpie insluit, die afgelope week op hul webwerf geplaas. Volgens BBC het die laaste eienaar, Eve Dawnay, in 2010 gesterf op die ouderdom van 84. Die landgoed en dorpie was vir generasies in haar familie se besit. Sy het geen man of kinders gehad nie.

Lees die volledige storie op The Guardian.

Só lyk die dorp en landgoed

Die huis

FOTO: Cundalls FOTO: Cundalls

FOTO: Cundalls FOTO: Cundalls

Die dorp

882d0293cf FOTO: Cundalls

039d75da65 FOTO: Cundalls

e86a136b23 FOTO: Cundalls

af6f2d8b72 FOTO: Cundalls

e8366fbcac FOTO: Cundalls

f47eb1bf35 FOTO: Cundalls

b42598d061 FOTO: Cundalls

aa33d9c5a6 FOTO: Cundalls

Bronne: The GuardianBBCCundalls

Lees nou