"'n Mens word ook oud van dinge nié doen nie: nie 'n nuwe koek probeer bak nie omdat die ou resep soveel makliker is; nie met die nuwe bure probeer kennis maak nie; nie die kleurskema 'n slag probeer verander nie; nie nuwe boeke soek om te lees en nuwe plekke ontdek om by vakansie te hou nie." - uit Sarie Marais, 9 Julie 1958

Laai vintage SARIE-voorblaaie met inspirerende gedagtes as stylvolle agtergronde vir jou rekenaarskerm af