'n Oor wat regtig luister voor ons raas, iemand wat saam aan die tafel sit en eet, en veral volwassenes wat mekaar met respek en liefde hanteer.