Kampsbaai gaan weer van 26 tot 29 Augustus "’n Cannes in die kleine wees" met die kykNET Silwerskermfees, sê kykNET. Daar gaan flieks geëet, gepraat en geleef word.

Dié Suid-Afrikaanse filmfees word by The Bay Hotel in Kampsbaai gehou. Lees meer oor hierdie fees HIER.

Kaartjies is nou beskikbaar by TicketPro. Hou ook kykNET Silwerskermfees se Facebook- en Twitter-blad dop vir meer inligting.

Laai die program hier af: Silwerskerm Feesprogram 2015

Kortfilm

Dokumentêr

  • Bettie
  • Ten Year Tightrope
  • Getting Away with Murder
  • A Tribute to the Frontline States
  • The Shore Break
  • Vat die pap
  • The Foreign Minister
  • The Story of African Film

Speelfilm

Première

Lees meer HIER

Fader SARIE silwerskerm 15