Nadat die trilby die laaste paar seisoene die toon aangegee het, is dié tennis-geïnspireerde pet
nou oral te sien. Op die loopplank was dit deel van die onlangse vertonings van Marc by Marc Jacobs en Alexander McQueen.  Bekendes soos die sangeres Rihanna dra dit reeds.
Strooi-sonskerm (R399), Seafolly